Joune

Verjaarsdag

deur: Nee dankie, raai maar
Hoera hoera nog n jaar Ek hoop nog jy leef Die wereld en sy dinge jou weef Mag dit skitter Mag dit flikker Laat dit nooit bitter Alles wat jy begeer Die dag is joune ter eer Vir altyd, '09 Goeie tye H

29-04-2019